top left curve top right curve

Cum Boeke

Die volgende boeke is beskikbaar vanaf Cum Boekwinkels:

Mei 2012:

April 2012:

Maart 2012:

Januarie 2012:

December 2011:

November 2011:

Oktober 2011:

September 2011:

Augustus 2011:

Julie 2011:

Junie 2011:

Mei 2011:

April 2011:

Maart 2011:

Februarie 2011:

Januarie 2011:

Desember 2010:

November 2010:

Oktober 2010:

September 2010:

Augustus 2010:

Julie 2010:

Junie 2010:

Mei 2010:

April 2010

Februarie 2010

Januarie 2010

Desember 2009:

November 2009:

Oktober 2009:

September 2009:

Augustus 2009:

Julie 2009:

Junie 2009:

  • Waag dit! om lief te hê: Die DVD Fireproof wat vroeg vanjaar vrygestel is, herskryf steeds op verskeie wyses die rekordboeke. In hierdie fliek ervaar ’n egpaar ’n baie stormagtige tyd in hulle huwelik, soveel so dat hulle egskeiding begin oorweeg. Dan gee die man se pa vir hom die boek The Love Dare om te lees. En sy huwelik word vir ewig verander. Sedert die uitreiking van die fliek is daar binne twee maande meer as 80 000 eksemplare in Suid-Afrika alleen verkoop. Meer as twee miljoen lesers wêreldwyd is al aangegryp deur die verrassende en dwingende boodskap van The Love Dare. Die Afrikaanse weergawe, Waag dit! om lief te hê, is ook nou beskikbaar!
  • Wees ’n dinamiese leier: Hierdie boek bestudeer die proses wat gevolg moet word om ’n bedieningspan te bou wat na aan mekaar is. Dit help lesers ook om elkeen in die span se unieke persoonlikheid te ontdek.
  • Lig vir elke dag: Hierdie dagboek is saamgestel uit die Nuwe Le­wen­de Vertaling en fokus op verskillende temas. Elke dag het ’n fokusgedeelte met tekste wat dit verder bespreek. Die teksverse is só saamgestel dat elke dag se stukkie ’n eenheid vorm wat God se woorde oor daardie onderwerp pragtig saamvat. Hierdie besondere boekie sal bydra tot dae gevul met die wonder van God en sy beloftes wat vir altyd van krag is.

Mei 2009:

  • Is doodgaan vir altyd?: Dit is nooit maklik om oor die dood te praat nie. In hierdie boekie help Anniéria McFarlane ouers om hierdie uiters sensitiewe saak op ’n liefdevolle en verstaanbare manier aan hulle kinders tussen vyf en agt jaar te verduidelik.
  • As ’n kind se lag verdwyn: Een uit elke vyf tieners tussen veertien en agtien jaar ly aan depressie. En een uit elke twaalf tieners in Suid-Afrika het al probeer selfmoord pleeg. Dit is die wrede, ondenkbare werklikheid waarmee ons moet saamleef. Maar daar is hoop! As ’n kind se lag verdwyn, deur Henk en Ansie Gous, kan ouers, ander volwassenes en depressiewe kinders help.
  • Vyf tale van die liefde van kinders: Gary Chapman, outeur van die topverkoper Vyf tale van die liefde, wys nou vir ouers hoe om hulle kinders se liefdestaal te leer praat. Aan die einde van die boek is daar ’n vraelys wat ouers en kinders sal help om hulle unieke liefdestale te ontdek.

April 2009:

  • Die belangrikste keuse wat jy ooit kan maak: Die belangrikste keuse wat enigiemand kan maak is om Jesus as jou Verlosser en Saligmaker aan te neem. Hierdie boekie lei mense om te besef wat dit beteken om vir Jesus te kies en hoe om ’n radikale lewe vir Hom te leef.
  • ’n Gids tot geestelike dissiplines: Topverkoper-outeur Patrick Morley gee vir mans die toerusting wat hulle nodig het om Christus te weerspieël binne die konteks van hulle huwelik, gesin en daaglikse lewe.
  • Die Heilige Gees in ons: Hierdie boek deur Tienie Prinsloo sal lesers lei om nuut te dink oor die Heilige Gees se teenwoordigheid in ons lewens en hulle laat besef hoe hulle ’n lewe van oorvloed kan leef.

Februarie 2009:

  • ’n Perspektief op Openbaring: Die vers-vir-vers-verklaring tesame met die besprekingsvrae aan die einde van elke hoofstuk maak hierdie boek, uit die pen van dr Adrio König, ’n handige hulpmiddel om meer begrip en kennis te kry van die laaste boek in die Bybel.
  • Hoor mekaar, verstaan mekaar: Die topverkoper-outeur, outeur van Vyf tale van die liefde, help paartjies om eerlike kommunikasie te kweek sodat hulle ’n standvastiger huwelik kan geniet.
  • Verander jou huwelik deur gebed: Stormie Omartian bespreek 15 kwessies wat huwelike bedreig, en leer die man en vrou hoe om vir die beskerming van hulle huwelik te bid.

Januarie 2009:

Desember 2008:

November 2008:

Oktober 2008:

September 2008:

Augustus 2008:

Julie 2008:

Junie 2008:

Mei 2008:

Kom ons ondersteun hulle....