top left curve top right curve

Kategete - Program 2012


Datum

Bybel

Fokusgedagte

29 Januarie

Genesis 1 : 1 - 31

God skep met almag. Elkeen van ons is uniek geskep.

  5 Februarie

Genesis 6 : 5 - 22

God red dié wat op Hom vertrou. Hy hou Sy beloftes.

12 Februarie

Genesis 12 : 1 - 9

God seën mense sodat hulle ander kan seën.

19 Februarie

Genesis 15 : 1 - 18

God verbind Hom in Sy genade aan mense.

26 Februarie

Eksodus 3 : 1 - 22

God sien mense se nood raak en gee Sy verlossing.

  4 Maart

Nagmaal

Geniet- en diensdag

11 Maart

Deut 6 : 1 - 25

God vra dat ons Hom elke dag en oral sal liefhê.

18 Maart

Josua 3 : 1 - 17

God se woorde word waar en Sy plan werk uit.

25 Maart

Josua 24 : 1 - 28

God leef in ons huis en ons dien Hom.

©2006 NG Kerk Randburg - Hoofblad