• Administratiewe hulp :
Verleen hulp aan die kerkkantoor en ander aksies in spitstye en met besondere projekte.
Ons het : ‘n Bestaande personeelkorps.
Ons soek : Vrywilligers wat op ‘n tydelike basis kan hulp verleen.
Kontak : Nanna Griffiths (082 452 1927)
• Basaar :
Identifiseer en beplan projekte.
Ons het : ‘n Leier.
Ons soek : Kundige en gewillige helpers wat projekte kan uitvoer.
Kontak : Nanna Griffiths (082 452 1927)
• Personeelsake :
Verseker professsionele hantering van die personeel.
Ons het : ‘n Kommissie vir Diensverhoudinge.
Ons soek : Nog kundige lidmate – in arbeids- en personeelsake.
Kontak : Nanna Griffiths (082 452 1927)
• Nuwe Intrekkers:
Ontvang en begelei nuwe lidmate in die gemeentel.
Ons het : ‘n Organiseerder en bedieningsgroep.
Ons soek : Vrywilligers wat betrokke kan wees as begeleiers..
Kontak : Suzette Rautenbach (083 400 4011)
• Vrouediens:
Organiseer en betrek alle vrouelidmate in dienswerk.
Ons het : 'n Bestuur
Ons soek : Vroue wat as blokleiers wil optree om die aksie uit te brei.
Kontak : Suzannè de Kock (789 2510)
• Erediensspan :
Beplan die erediens en sorg vir kernsake daarvan.
Ons het : Nog net ‘n ideaal … en enkele helpers.
Ons soek : Lidmate wat hierdie ideaal wil help ontwikkel.
Kontak : Ds Servaas de Kock (082 552 5093 / 789 2510)
• Kommunikasie :
Ondersteun die kerkkantoor en ander aksies dmv elektroniese hulpmiddels. Bevorder die SMS bediening, hou die webwerf op datum, hanteer die klank en oudio-visuele toerusting en ondersteun bestaande bedieningsaksies met die aanbied van aktuele kommunikasiemateriaal.
Ons het : ‘n Projekspan. ‘n Stelsel en ‘n databank.
Ons soek : Kundige helpers om die proses verder te ontwikkel.
Kontak : Christo Viviers (082 970 4306)
• Eiendomme :
Verleen hulp met die instandhouding van gebouekompleks.
Ons het : ‘n Spanleier en enkele helpers.
Ons soek : Kundige en gewillige helpers – veral met handvaardighede.
Kontak : Sampie Keeve (082 449 7564)
• Steudienste :
Koördineer die begroting, beplanning en insamelings.
Ons het : ‘n Kernkomitee.
Ons soek : Nog kundige lidmate.
Kontak : Nanna Griffiths (082 452 1927)