top left curve top right curve

Diensaksies in die Gemeente

• Neem-‘n-bejaarde aan :

Versorg bejaardes in die gemeente.
Ons het : Vrywilligers wat bejaardes aanneem.
Ons soek : Nog vrywilligers wat bereid is om bejaardes aan te neem.
Kontak : Ena Liebenberg (787 8590)

• Lekker Kuierklub :

Gesellige saamwees van afgetrede lidmate in die gemeente – een keer per maand.
Ons het : ‘n Komitee wat geleenthede beplan.
Ons soek : Vrywilligers – vir vervoer, kos en planne maak.
Kontak : MW Moll (793 2289)

• Begrafnisdienste :

Verskaf verversings tydens roudienste.
Ons het : ‘n Organiseerder en enkele helpers.
Ons soek : Vrywilligers wat kan help voorberei en bedien.
Kontak :Suzannè de Kock (793 2510)

• Rousmart :

Opgeleide vrywilligers ondersteun lidmate in die treurproses.
Ons het : ‘n Sameroeper.
Ons soek : Vrywilligers – wat opgelei wil word.
Kontak : Loretta Reeler (886 5414)

• Traumasorg :

Opgeleide vrywilligers ondersteun lidmate in krisisse.
Ons het : ‘n Sameroeper.
Ons soek : Vrywilligers – wat opgelei as trauma begeleiers.
Kontak : Rozanné van Schalkwyk (789 9376)

• Gemeentespens :

Verpakking verspreiding van voedsel vir behoeftiges in die gemeente.
Ons het : ‘n Sameroeper.
Ons soek : Vrywilligers – wat wil pakkies maak. Voedsel skenkings.
Kontak : Ina de Klerk (462 1028)

• Siekebesoek :

Ondersteun die leraar in siekebesoekwerk.
Ons het : ‘n Organiseerder.
Ons soek : Gewillige lidmate wat verdere opleiding wil ontvang.
Kontak : Marena van Reenen (787 3451)

Gebedsketting :

Krisisvoorbidding deur middel van ‘n kettingreaksie.
Ons het : ‘n Organiseerder en gebedsvriende.
Ons soek : Nog gehoorsame gebedsvriende.
Kontak : Giep Nothnagel (792 5247 / 082 891 7380)

©2006 NG Kerk Randburg - Hoofblad